• Πηγαίνετε στο προφίλ του cherey cherey

    please translate

    Δημοσιεύτηκε από  cherey cherey σε φόρουμ Γιοχάνεσμπουργκ 

    plase somebody translate this for me...ono boy send me this and I dont know that language yet so good... please we head a fithg a he writend that on African....anyway here is the text :
    gee nie om wie die sien nie...gee nie om wie wat dink nie..ek wil net vi ju se eks vlpn lief vir jou...en ek ht myself belowe ek gani op ons opgee ni,.. Ek kan mre 10 ander meisies kry..en jy kan mre 10 ouens kry punt is, ek sal eder elke dag sam ju hell dergan, aswat eki gelukugste mens is sam imand anders,almal het voute..net op verskilinde gud...eks ver vani beste ding af wat al met ju gebeer ht...cherey...as my oe oopgan dink ek an ju..tot hul we 2gan....al lyk dinge nu hu poef..en al isit super moeilik..ek gan ju nie latgani...ek gani opgee op ons nie...dit wat ek vi ju voel sal ek nooit we vi iemand voel nie...dars ng n lang pad vor,en ng bja om te bewys...in my hart wet ekk dat ek met ju gan trou..en dat ons soos di hotste klein stoeierqis gan mak..enen 2 j ng hi was..jis ek so kwaad geword vi ju..en ons ht ngals bja beklei,.ma jy sal ni vistan hu ek dt mis om met ju te beklei ni..ons is in n kort ruki al der bja...messte van dt ws my skuld..ma in dai tyd ht jy noit opgegee op my ni.. En dis nu wat ek vi ju gn doen..ek gan vi ju doen wat j ng altyd vi my gedun ht...dat al dink jy disi ynde..gan ek viral nu..ni ju hand los ni..der ali poef ht ons altyd we by mekar ytgekm..want ons is ment 2 be..elke ognd skrik ek 4 ur waker,want ds gewoonlik wane j bel...ek mis ju orals ini gym,ini kar,by my huis...ek di geluid wat jy mak as jy poep,alis alis alis van ju...al wt ek or drm en dagdrm is dai dag wt j trugkm.wat jy net als nergoi en na my 2 hardlop en op my spring en jy ju arms om my goi ,dit sal di hele O.R tambo vat om ju yt my arms te kry, dai prenqi wt ek kry as ek my oe 2mak van j wt na my 2 hardlop..dis wt my nou hop gee en wat my sterk mak..n mens mt ers der ali donker tye gan om di lig op di ynde te warder, greeffie eks vloek vloek lief vir ju, moet net noit my hand latgani,eks by ju elke dag ,10 ten 1dink seka ek prat nt klom poef nu,,ma ds vi rerg wat in my hart angan, geniet juself orc..onthu nt ek wag vi ju hi..I WILL FOLLOW U TILL THE END OF TIME ,nks of niemand ht al oit tusn ons gekm ni,en dars gen rede hkm iets ons nu ytmekar gan kry ni..ons liefde vi mekar is sterker as enageits..dars nks wt ons ni kn duni,cherey..poef harde en lang pad wat vorle.ma km wt wil ek SAL langs ju doodgan op n stoepi iewers op n plaas,mt n shake in my hand doodgan P.S gan j nu verdr slapiz?my slapiz:) (slap mt tiger elke aand)

    thank you ....please help

Δημοσίευση νέας απάντησης

Άλλες απαντήσεις