Translation to Afrikaans
posted by Bianke Leach in South Africa forum
Hi there Andrew, here is my translation of you message above :)
Geluk met jou verjaarsdag!
Ek hoop jy het n wonderlike dag en dat die jaar wat voorle gevul sal wees met baie liefde, verrassings en mooi dinge wat jy vir altyd sal sal onthou.